Modulekode | INL 809 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
Module-inhoud | *Vereiste: Kennis van Statistiek - Raadpleeg die departement in dié verband Informetrie ondersoek die kwantitatiewe aspekte van die inligtingproses (kommunikasieproses). Informetrie sluit Bibliometrie sowel as die nuwer gebiede Kuber-metrie en "Webometrics" in. Onderwerpe wat gedek word, sluit in: sitaatindeksering, sitaatnetwerke en sitaatmatrikse, bibliografiese koppeling, sitaatgrafieke, wetenskapbeleidtoepassings, informetriewette en approksimasies. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Inligtingkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App